Belgravia, Johannesburg

Belgravia
Die destydse NG kerk Belgravia in Blorestraat. Nadat die gemeente in 1980 by die NG gemeente Malvern ingelyf is, het dit 'n tyd lank die Engelstalige NG gemeente Andrew Murray gehuisves.
Die destydse NG kerk Belgravia in Blorestraat. Nadat die gemeente in 1980 by die NG gemeente Malvern ingelyf is, het dit 'n tyd lank die Engelstalige NG gemeente Andrew Murray gehuisves.
Belgravia is in Gauteng
Belgravia
Belgravia
 Belgravia se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°12′16″S 28°04′32″O / 26.20444°S 28.07556°O / -26.20444; 28.07556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Poskode (strate)
2094
Poskode (posbusse)
2043

Belgravia is ’n eens spogbuurt in die ooste van Johannesburg, wat ’n onderafdeling vorm van die voorstad Jeppestown. Dit kan beskou word as Suid-Afrika se eerste beveiligde woonbuurt omdat toegang tot 1903 deur hekke, wat snags gesluit is, beperk is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy